KOOP NOU
KOOP NOU

WIE IS DANIE?

Danie is ‘n Afrikaanse kunstenaar met ‘n passie vir oorspronklike musiek. Sy visie vir die toekoms is om sy musiek vir soveel as moontlik mense beskikbaar te stel. Sy wens is dat sy oorspronklike liedjies in die luisteraar se hart sal gaan lê.
“Sodoende is my werk gedoen.” – Danie VDW

MUSIEK

Danie het sy eerste CD, getitled Boerseun, in 2018 vrygestel. Die CD beskik oor 12 oorspronklike liedjies gepen deur Danie.

In Januarie 2022 het Danie sy tweede album vrygestel, getitled ONS. Hierdie CD beskik ook oor 12 oorspronklike liedjies, waarvan hy een saam met Ernie Bates geskryf het. Twee van die liedjies is duette met onderskeidelik Lu-Anél en Ernie Bates.

Danie is ook deel van die jaarlike Wit Kruis Monument Opgradering en het saam met ander begin saamtrek in 2017. Hierdie gebeurtenis is van die uiterste belang in Afrikaanse geskiedenis, en bring hulde aan elke boer en/of familielid wat in ‘n plaasaanval gesterf het. Elke Wit Kruis verteenwoordig een persoon. (Name en vanne is op al die kruise aangebring.)

ANDER DIENSTE

– Lewendige optredes
– Professionele klank / beligting vir optredes, kunstenaars en musiek groepe
– Regstreekse stroom

KONTAK ONS

Musiek beskikbaar op die volgende platforms:

BESPREKINGS
besprekings@danievdw.co.za
Kantoor: 068 270 3242

KONTAK ONS

BESPREKINGS
besprekings@danievdw.co.za
Kantoor: 068 270 3242
Jackie van der Westhuizen: 076 304 1896

WHATSAPP BESTELLINGS
Jackie van der Westhuizen: 076 304 1896

KONTAK ONS

BORGE

BORGE